Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
"Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #54048] Wo, 28 November 2001 02:23
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

GUNSHIP BLUES
Charl Durand

Ratel rations
terrs vir brekfis
Angolese pesos in my hand
boshoed pasop
breekpunt Charlie
blinkboud op Zambezi-walle,
Pb’s weet
landmynskrapnel
R1 bid
my God is naby.
Rooilynkaart
Boesman sing
Swapo sny lyn
Kolonel Koljander
soeksteek hier
patrollie daar
bivouac vannag
boshappy daglig
prewel sakbybel
pantserhart
bloederige rendezvous
chopperstretcher
almal saam:
ons vir jou,
Pretoria.

Rundu, April 1985
Vorige onderwerp: "Die Eland" deur WILMA STOCKENSTROM
Volgende onderwerp: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 20:25:17 MGT 2024